Kwaliteits beampte/Konsultant. Uitvoer/Invoer bederfbare landbou produkte.

FTQS/FTT n onafhanglike, essensiele en gevestige bederfbare gehaltebeheer maatskappy benodig weens uitbreiding junior kwaliteits beamptes. FTQS is landswyd asook in buurlande met somerseisoen asook winterseisoen produkte betrokke by pakhuise en koelkamers.
Kriteria:
1.Tegniese ondervinding of agtergrond veral in na-oes gradeering, verpakking en hanteering van uitvoer/invoer Druiwe, Sitrus, Steen en Kernvrugte sal voordelig wees.
2. Ten minste graad 12. n Landbou diploma/sertifikaat sal tot voordeel wees.
3. Rekenaar en selfoon vaardig wees. Selfoon wat deur android aangedryf word.
4.Gemotiveerde en proaktiewe, ongetroude, verkeislik manlike persone tussen die ouderdom van 20 tot 30 met eie betroubare vervoer.
5. Moet onder druk kan werk, oor goeie kommunikasie vaardighede beskik en goeie interpersoonlike verhoudings kan handhaaf.
6. Stiptelik, eerlik en verantwoordelik wees.
7. Goeie gesondheid geniet.
8.Afrikaans en Engels vaardig wees.
9.Gewillig om te reis en lang periodes (3 tot 6 mnde) vanaf standplaas landswyd, selfs in buiteland te werk in n span of alleen.
Alle reis en verblyf koste asook en ander voordele word deur maatskappy gedra.
Indiens opleiding word deurlopend verskaf.
Hoofkantoor: Paarl.
Webtuiste: www.fttquality.com EEN SPAN EEN PLAN
Stuur CV na: riaan@fttquality.com + aldo@fttquality.com



Report Highlight Ad

This is my ad and I want delete it

Contact the seller

Unregistered User


Send direct email to the advertiser:

It is important that you put your correct information so that the advertiser can contact you.



menu
menu